Tuesday 6 September 2011

Weekprogram: 5-10 September 2011

Geate ouers.

Ontvang hiermee ons opgedateerde jaarprogram.

ONTHOU ASSEBLIEF VRYDAGAAND SE AFSKEIDSKONSERT VIR DIE DUITSERS om 18:30 IN DIE DOME!!!

Ons gaan vir hulle wys ons kan ook lekker kuier met 'n bring en braai terwyl ons en hulle vir julle en al die gaste lekker musiek maak.  Kom kyk ook hoe speel ons twee orkeste saam.  Bring al julle vriende en familie saam sodat ons vir hulle 'n groot gehoor kan gee!!  ONTHOU DIE VIDEOKAMERAS!!!!

Ons gaan oefen en na die oefening trek ons ons denims en LO hempies aan. 

Ondersteun asseblief hierdie afskeidskonsert en braai!

Sien julle almal dan Vrydagaand!

NS - Sien oefenprogran wat aangepas is a.g.v. matrieks wat ion die saal eksamen skryf.

Groete.

Danie





No comments:

Post a Comment