Friday 2 September 2011


Geagte ouers.

Hierby aangeheg is die program wat die Duitse orkes gaan volg vir u kennisname.

Hulle tree Sondag saam met ons op by die Sarie "Food and Wine Show"  by Affies (sien vorige epos).  Indien u die opvoerings wil gaan kyk, moet u by die hek na die CONCERT IN THE PARK tafel gaan en noem dat u van Waterkloof orkes is. Hulle het 'n koevert met kaartjies in wat R40 vir volwassenes is en R15 per kind.

Die Duitsers en hul toergesinne gaan Maandagaand by die Dros in Menlyn Eisbein eet (teen spesiale prys!) en hulle gaan ook daar optree.  U almal is baie welkom om saam te gaan.


VIR AANDAG - GASTE-FAMILIES:

Let asseblief daarop dat die Ambasade die optrede van Maandagaand afgestel het en dat die Dros-kuier nou Maandagaand by Menlyn is.  Sien julle almal more so tussen 15:00 en 16:00!!

Groete!!

Danie










No comments:

Post a Comment