Geagte Ouers.
1. OUERAAND
Ons sal ons oueraand wat op die program is moet verskuif a.g.v. die Duitse orkes wat hier is en vanaand by die Dros optree.
U is welkom om saam te kom eet om 19:00 en hul musiek te kom geniet.
Ons weeklikse epos volg later - ek brand vas so tussen die Duitsters, optredes en matriektoesig!
Groete!
Danie
No comments:
Post a Comment