Tuesday 6 September 2011

Die Duitsers en Die Dros ... Wat 'n PARTYTJIE!!

As Maandagaand se kuier en optrede by die Dros in Menlyn 'n maatstaf is, dan moet julle defnitief nie Vrydagaand se optrede en kuier in die Dome misloop nie!  Die Duitse toergroep weet hoe om 'n gehoor te vermaak en daarna was daar baie lekker gekuier.    Vrydagaand groet ons hulle voor hulle vertrek en die twee orkeste gaan voordat daar gekuier word eers weer saam optree.  Vir diegene wat hulle al saam hoor speel het hoef ek niks meer te se nie....... moet dit nie mis nie   ;)))

























No comments:

Post a Comment