Tuesday 20 September 2011

GlipsFlits: SA Program

Geagte ouers

Ek het gister vir u die verkeerde SA-program gestuur.  Dit was die "draft" wat glad nie reg is nie en nog nie taalkundig versorg was nie. Hier is die regte een!! [Aangeheg aan gewone e-pos maar is  ook opgedateer op die Blogpage - Ed]

Ek wil u ook weereens herinner aan die volgende:

1.    ALLE orkesklere en meisieskoene moet vandag by my ingegee word.

2.    Onthou die konsert van 15 Oktober se 20 kaartjies per gesin!  Betaal u gelde by die skool in (ORKES-Gala-u kind se naam).  Nadat u u gelde inbetaal het, stuur bewys van betaling vir Nana Cilliers en bespreek dadelik u sitplekke. Onthou, laatslapers gaan nie sulke goeie sitplekke kry nie!!

Groete!

Danie

No comments:

Post a Comment