Tuesday 2 October 2012

SA's 2012: Die Foto's vertel die Verhaal!

Jacques Botha weet hoe om 'n goeie foto te neem!  Baie baie dankie Jacques vir al die Great foto's!  Ek is besig om so veel as moontlik  foto's op die "SA's Page" te sit maar ek het besef daar is 'n paar foto's wat uitsonderlik is.  

Die volgende foto's is al geplaas maar ek dink hulle vertel die storie van hierdie jaar se SA's.  Kyk ook bo-aan die blog se menu vir "Die beste skoolorkes in Suid-Afrika 2012" vir die res van die foto's.
























Ag Asseblief tog Jacques! Kry klaar.  Ons wil gaan PIEPIE!



"Ek kyk tog so graag in jou oë!"


OK .....OK ....   Jy het my uit-gefreak!   Happy Now - Matress-Man?

Double-Trouble!



































Ons is moeg, honger en nat.  Ons wil gaan slaap maar die bus sit vas.


Ek vatti kakki!  Ek trek sommer die bus self uit die modder Go Willie!! lol




Die Cavalry daag op om te kom help






Die seuns beweer HULLE het die bus uitgestoot - Willie beweer HY het die bus uitgetrek.  Wie sal ons glo?

UITEINDELIK!  Van hier af het dinge begin reg loop vir die SA's.










Hier is ek Nerina ....... TAKE Me!!
Die fluite is ALTYD gesync!
WTF?!
NO f .. f.. freakin WAY! 
"Come and Get me . . . You Sexy You!"
Maak oop die vensters!  Wian se maag is omgekrap! Eish







"We are Young .."

Hierdie is een of ander rekord:  Die bagasie is groter as hyself!


Danie:  "Ok - die geraaswa is nou klaar en mooi gepak.  Nou pak dit maar WEER uit!".  Armand: " Ag f . .f .f .  VERDEKSELS!"

Annette: "Los my! As ek hier loskom byt ek jou been morsaf!"

La-di-da 

Z z z z z z z z z z!!!

Tannie Anelia se plakkies match haar bloes!

SMS aan Ma: "Ek's nou gatvol!"

Ko' ons lees ma die koerant hier gaan  niks aan!



Penny for your thoughts Renier 



Ons is nou bietjie moeg . . 

"On top of old Smokey . . . . "

Pssst!  Kry jou op ons gewoneplek ...

"Wag Jacques! Hulle kyk vir ons!"

"As ek daai Dirco inni hande kry wat my en Nerina so afloer . . . ."


















No comments:

Post a Comment