Saturday 6 October 2012

Optrede 6 Oktober 2012: "Yt di Dorp Yt"

Drie van die Klofie-orkes se soliste het vanmiddag by "Y di dorp Yt" opgetree en baie "fun" gehad.  Genoeg om te noem dat  alles nie heeltemal reg verloop het nie maar vra hulle maar self.  Die drie het my gevra om die volgende paar foto's gou op te sit voor ons vertrek.





























No comments:

Post a Comment