Sunday 7 October 2012

NB NB NB!!! Optrede by skool: 08 Oktober 2012 NB NB !

Die Orkes trek more vir die "Victory Concert" in die saal: Orkes T-shirts en Jeans en Tekkies aan vir die optrede.  Julle moet julle skoolklere saambring vir na afloop van die optrede.   NB NB!!  

Die Hoof dring aan dat die optrede more plaasvind!

Op Las. Tensy deur verkeersbeampte anders gelas!


No comments:

Post a Comment