Monday 1 October 2012

Foto's van Empangeni 2012

Jacques Botha het meer as 'n duisend foto's geneem vanaf Donderdag toe ons vertrek het.  Ek het al so paar op die blog geplaas maar die sein was so swak in Empangeni dat ek onmoontlik al die foto's vinnig kon plaas.

Ek het 'n "Page" bo-aan die blog geskep (Die beste Skoolorkes in Suid-Afrika 2012) en gaan in die volgende paar dae so veel moontlik van die foto's daarin oplaai.  Die "post" van Sondag is sopas opgedateer so gaan kyk gerus na die nuwe foto's wat noukeurig gekies is om die ongelooflike ervaring van die naweek op te som.

No comments:

Post a Comment