Wednesday 24 September 2014

Erfenisdag: Terwyl almal braai en kuier, oefen die Klofie-Orkes!

Net meer as 'n week tot SA's en die Klofie-Orkes is baie hard aan die afrond - selfs op 'n openbare vakansiedag vanaf 09:00 tot 17:00!  

Bo-aan die blog is die individuele foto's van die Klofie-Orkes 2014.  Ek plaas dit daar sodat dit maklik beskikbaar is sonder om die hierdie spesifieke post te soek tussen al die ander.

Baie baie dankie vir Pieter Cairncross (Cara se Pa) 
wat spesiaal sy dag opgeoffer het om die foto's te kom neem! 














































































































No comments:

Post a Comment