Friday 13 July 2012

Vrydag 13 Julie 2012: Dag 6

En daar breek die voorlaaste dag van die kamp sommer baie skielik aan. Vandag word die laaste afrondings aan die musiek en verhoogdissipline gedoen.  Om twee-uur is die oefen gedeelte van die kamp afgehandel en begin die juniors oefen aan hul konsert vanaand.

Estiaan (die kampfotograaf wat al die mooi fotos geneem het) neem vandag individuele fotos van elke orkeslid.  Hierdie foto's  sal ek stelselmatig deur die loop van die dag opsit maar dit sal op die "Klofie Orkes 2012 INDIVIDUELE FOTOS " - Page (bo-aan die blog) geplaas word.

Op hierdie post sal ek nog kampfotos plaas soos wat ek dit van Estiaan en ander orkeslede ontvang.

Anette het plan gemaak en 'n paar foto's van Estiaan geneem terwyl hy die individuele fotos geneem het. Estiaan het skitterende foto's geneem en hier is hy aan die werk in die kerk ;)

14:00

Dit is nou etenstyd en die oefengedeelte van die kamp is nou klaar.  Vanmiddag is 'n middag vir ontspan vir die seniors maar die juniors moet aan hul "inburgeringskonsert" oefen wat vanaand gaan plaasvind.

Die vordering met die individuele foto's gaan maar stadig.  Teen vanaand behoort almal op te wees.














Die Laaste "Rehearsal":  SPEEL NOU UIT JULLE KOPPE!!


"KING LOUIS" (JUNGLE BOOK)

"SUPERWOMAN" (WOMANS LIB)
"HENRI POTGIETER" (HARRY POTTER)

"EDWARD" (TWILIGHT)
17:00:  Die potjiekoskompetisie begin nou en na afloop daarvan vind die junior konsert plaas.  Daar word volgens temas aangetrek en die orkes maak self die potjie en berei die bestanddele:












































"Wait for i i i t!"

TADAAAAAA! 



"Amateurs!!!"

"Oeeee!!! Me . .  Neeeeer!!!!"

"Wie loer kry niks!"

"Ek kan sien wat julle doen hier bo!!!"


"C   Sharp!"




































No comments:

Post a Comment