Saturday 7 July 2012

24 HOURS ... and counting ...TO BAND CAMP 2012


24 HOURS ... and counting ...

TO BAND CAMP 2012





Boodskap vanaf die eienaar van "Into Africa Safari":

HiHi

Baie Baie Baie Dankie aan al die Klofie-Orkes lede en Ouers wat die Groton Zebras laat voel het hoe Suid Afrikaanse "hospitality" voel - kan net se DANKIE julle almal regtig die BESTE....

Maestro Danie,  Dankie Dankie Dankie ook aan jou - jy het ver meer as wat verwag kon word gehelp 

- My opregte Dank en Waardeering - Geniet julle kamp ok :) Dj

No comments:

Post a Comment