Monday 9 July 2012

Maandag 9 Julie 2012: Dag 2

Maandagoggend was so effens chaoties en die kamer inspeksie het nie baie goed afgeloop nie.  Sommige kamers het die inspeksie gedruip en nou moet die leiers van daardie kamers Danie se "staaldak" dra vir die res van die dag.  

Baie geluk dan aan Michelle en Estiaan!  Julle is die eerste draers van die groen helmet :




Koue storte was meeste se voorland maar almal het weer begin lewe kry na 'n lekker ontbyt.



















"Is dit WAT EK DINK DIT IS???!!!"
"Hiehie . . . . .  JA"

"Lmao - sal jou leer om te kyk voor jy eet!"
"Ai seuns kan darem maar 'Groooossssss' wees as hulle wil.  "

"Maar Gideon is nie 'Gross' nie!"






"Toemaar daai gogga in jou hare is platgedruk terwyl jy geslaap het!  Die groen goed sal uitwas,  . . ek dink"

Jacques: "Ja, moenie dat die groen gooo aan jou hande raak nie - gebruik 'n stok!"


Renier:  "Gaan roep vir Meneer! daar is van daai groen gooo in Nicolaas se hare ook!"

"Gelukkig is net sy wenkbroue besmet"


"Sooooooo bly die groen gooo is nie in ons hare nie!"
8:30 tot 10:00 - Seksie Oefeninge














































































18:00 Etenstyd

Dit was 'n RILLER van 'n middag. Queen se musiek is letterlik ingedril in die verskillende seksies en na ete gaan die stuk weer gesamentlik geoefen word.  

















































No comments:

Post a Comment