Sunday 8 July 2012

Sondag 8 Julie 2012: En Toe Begin die Kamp

22:55

Terug by die slaapkamp  en Annette gaan nou "Last Post" met sy trompet speel.  Almal kom dadelik tot stilstand totdat sy klaar gespeel het waarna dit ligte uit is na presies 15 minute.  En so kom dag 1 tot 'n rustige einde.













































18:30

Getrou aan tradisie het die eerste sessie reeds begin.  Almal is in 'n goeie stemming en geniet die aktiwiteite baie, veral die nuwe lede.





































Daardie Cannonball is reg vir inspeksie
Al die "spare parts" word darem teruggebring huis toe ....
"Kyk hoe kyk hy vir my ....."

Jy moet jouself kan sien!

Renier: "Oorpluisies is vir $@# ORE bedoel!"
Renier: "Ma dit IIIIISSSSSS skoon!"
Gedeon: "en HIERDIE STOF!!???"








Voor die eetsaal
"Los my .... ek dink...  en dis seer!"


15:15

Die Orkes het veilig by hul bestemming aangekom en almal is besig om nes te skrop.  Gideon is besig om die nuwe lede te wys hoe hulle moet voorberei vir more-oggend se inpeksie.    (Muwhahaha)

Hier volg 'n paar foto's wat deur Estiaan geneem is:







Die Leeus in die omgewing is bang vir haar en kom nie sommer in die kamp in terwyl sy hier rond is nie







Ek deur Kobus Zeeman se lens:










11:45








09:00

Slegs 7 grade buite maar dinge begin nou warm raak. Die geraaswa word reeds 11:30 deur die klankspan gepak en die bus om twaalf. As ek na al die baie-gasie kyk wonder ek of die bus se sleepwa groot genoeg gaan wees!


No comments:

Post a Comment