Jaco en Ané tree vanaand op in die "Berliner Philharmonie"
![]() |
| Wat 'n voorreg om hier te speel! |
![]() |
| Jaco gee Meestersklasse op die toer |
![]() |
| Soos Danie hom geleer het maak hy ALTYD sy instrument skoon voor 'n optrede! |
![]() |
| Maestro, dink jy Jaco gaan vanaand sy inspeksie slaag voor hul optrede by die "Berliner Philharmonie"? |




No comments:
Post a Comment