Saturday 7 June 2014

INNIBOS: Naweekoefening, Verwelkoming van die nuwe dirigent en optrede vir die ouers, 7 Junie 2014

Cariné het vanaand tydens die optrede die volgende gesê:

“No, this is not the beginning of a new chapter in my life; this is the beginning of a new book! That first book is already closed, ended, and tossed into the seas; this new book is newly opened, has just begun! 

Look, it is the first page! And it is a beautiful one!”

Ek wil vanaand vir al die orkeslede sê:  vanaand is ‘n nuwe begin in die storie van 
Waterkloof se orkes.

Ons gaan nou vir elkeen ‘n kersie gee.  Die kers wat brand moet altyd vir jou ‘n teken wees dat daar soms tye is in ‘n mens se lewe waar die liggie nie skyn nie. Maar daar is altyd hoop in ‘n nuwe vlammetjie , wat dan ‘n nuwe lig laat skyn.

T S Elliot het gesê:  

For last year's words belong to last year's language

And next year's words await another voice.
And to make an end is to make a beginning."

Mag hierdie aand ‘n nuwe begin in elkeen van ons se eie lewens wees, maar ook ‘n nuwe begin in die orkes se lewe.



Jaco word behoorlik verwelkom volgens Klofie-orkes tradisie ;)

Sally Seekoei gaan saam Innibos toe














































































































  





















No comments:

Post a Comment