Geagte
ouers.
Ek
kan nie glo ons staan op die drumpel van die SA’s nie!!
Die Drie Pipers, Sanesh Aromogam, Frans Coetzee en Daniel Meyer het vanmiddag (Woensdag 18 September 2013 se kleedrepetisie saam met die orkes geoefen - en dit klink PUIK!
Well DONE julle drie!!!
Hier
volg ons beplanning vir hierdie groot dag:
DAG
|
DATUM
|
TYD
|
BESKRYWING
|
Woensdag
|
18
September
|
14:30 –
17:30
|
Kleedrepitisie
en oefening saam met die Pipers van Boys’ High.
|
Vrydag
|
20
September
|
06:30
07:00 –
09:00
10:00
10:30
11:30 –
15:00
15:15
VROEG GAAN
SLAAP!!
|
Warm
op en stem in die vleuel van die saal
Optrede
vir Hoof se verjaarsdag.
Pak
geraaswa en busse.
Vertrek
na H/skool Menlopark.
Kleedrepitisies
en oefeninge saam met pipers.
Bus
vertrek terug skool toe so gou as wat ons klaar saam met die pipers geoefen
het. Hul kan eers 14:00 daar wees.
KINDERS MOET INSTRUMENTE EN STAANDERS SKOOL MAAK VIR SA’s
INSPEKSIE.
KINDERS MOET ASSEBLIEF VROEG GAAN SLAAP. SATERDAG IS ‘N BAIE LANG
DAG EN ONS KAN NIE BEKOSTIG DAT HUL MOEG IS NIE. OUERS, HELP ASB!!
|
Saterdag
|
21
September
|
07:00
07:30 08:00 09:00
10:30
14:00
15:00
16:00
16:55
17:30
17:00
18:30 19:05
20:15
20:45
21:00
22:00 |
Ouers
wat op verhoog help en al orkeslede kom in die saal bymekaar.
Orkeslede
slaan dadelik staanders op en pak instrumente in saal uit.
Ouers
pak verhoog en klank uit. Orkes warm op en stem.
Finale
kleedrepitisie.
Ouers
plak plakkers op verhoog (Theunis en Lumar).
ONTBYT
Oefen
AFRICA saam met H/skool Menlopark op die verhoog.
MIDDAGETE
Meisies
begin hare en grimering doen. Ensemble-meisies eerste.
Ensemble-seuns trek aan.
Res
van orkes trek aan.
Ensemble
begin opwarm en stem.
Ensemble
maak gereed by verhoog.
Ensemble
tree op.
Res
van die Konsertorkes begin opwarm.
Ensemble
sluit 18:00 by orkes aan.
Konsertorkes
maak gereed en stap op verhoog.
Konsertorkes
tree op.
Kyk
na Menlopark se optrede en maak gereed om saam met hulle op die verhoog te
gaan na afloop van hul optrede.
Speel
AFRICA saam met Menlopark.
Prysuitdeling.
Fotosessie
op verhoog na afloop van die prysuitdeling.
Maak
klas skoon en pak alles op.
Afsluiting.
|
1.
Seuns
moet Vrydag na afloop van die oefening hulp skoolskoene ingee.
2.
Kleredrag
vir Saterdag: Ons kom Saterdagoggend met ons orkeshempie en blou denim op
die verhoog bymekaar. Daarna trek ons almal ons SA-kleure aan en die nuwe
lede hul skooldrag.
3.
Etegeld
vir Saterdag is R60. Anneke Vermaak en haar span gee ontbyt, middagete en
dan is daar die hele dag deur vir die kinders iets om aan te peusel, koffie,
Hot Chocolate en koeldrank beskikbaar.
4.
Al
die orkeslede moet na afloop van die kompetisie bly om skoon te maak en weg te
pak. Moet asseblief NIE u kind voor die tyd vat nie. Onthou net,
daar is 58 kinders en baoe ouers wat moeg is en wat ook gou by die huis wil
kom. Kom ons almal werk saam sodat ons almal so gou as moontlik kan
verdaag. Dan sluit ons almal saam in die klas af en verdaag saam.
Vriendelik
versoek ek die volgende:
1.
Moet
asseblief nie u kind van die groep af wegneem nie. Ons sal presies vir
hulle se wanneer hul wat mag doen. Al die kinders moet onder dieselfde kam
geskeer word om orde te kan handhaaf.
2.
Moet
asseblief nie met die kinders reelings tref of my reelings verander nie.
Dit veroorsaak chaos as te veel metnse met die kinders werk op so ‘n belangrike
dag.
3.
Wanneer
ons begin aantrek, moet u asb van die groep onttrek. Moet asseblief nie
by ons kom staan wanneer ons opwarm en instem nie. Dis ‘n kritieke
oomblik in ons voorbereiding. Ons het u ondersteuning in die saal nodig!!
J U
gaan na die heel beste orkes in die land kyk… klap hand, skree, gil…. Dit pla
ons nie – ons soek dit!!! J
4.
Weerhou
u asb van enige kommentaar van enige groep wat optree. Ons weet nooit wie
is die mense wat hoor wat ons se nie – en ons sal ook nie daarvan hou om
opmerkings van ons te hoor nie. ‘n Orkes kan lewenslank geskors word indien
enige iemand van ons ons skuldig maak aan afbrekende kritiek teenoor ander
deelnemers.
5.
Moet
ook asb in GEEN konfrontasie met ander skole se ouers betrokke raak nie.
6.
Moet
asb NIE met u kind raas of baklei op die dag nie. ‘n Kind wat ontsteld
is, kan vir ons ‘n negatiewe uitwerking wees.
7.
R20
toegangsgeld word by hekke gevra, behalwe vir orkeslede.
8.
Daar
word verversings verkoop op die terrein, maar ek wil nie he my orkeslede moet
enige kos daar koop nie – ons gee vir hulle kos. Hul moet ook nie gedurende die
dag deurmekaar eet en drink nie – die senuwees krap hul magies om!
9.
Dan
wil ek vra dat wanneer die laaste Konsertorkeslid van die verhoog afstap,
al ons pappas asb vinnig verhoog toe moet gaan om te help om al ons goed
so vinnig as moontlik deur die agterste deure op die verhoog af te dra.
Ons het ongeveer 45 sekondes om die verhoog te ontruim!!
Indien
daar enige vrae is, vra gerus.
Groete!!
Danie
D.J.F. SMITH
HOëRSKOOL WATERKLOOF
DIREKTEUR KULTUUR
KONSERTORKES: DIRIGENT
Selfoonnommer: 082 853 8698
Telefoonnommer (skool): 012 – 347 0277 X 130
Faksnommer: 086 512 8755
Sir,
ReplyDeleteWe were able to watch some of your rehearsal this morning while waiting for our son Daniel to perform with the pipers from Boys High. What a wonderful sight and sound it was! We wish all those competing tonight the very best and are proud and honoured that Frans, Sanesh and Daniel have had the opportunity to play with your excellent orchestra. Thank you.