Saturday 21 September 2013

DEEL I: DIE NASIONALE ORKESKOMPETISIE 2013, HOËRSKOOL MENLOPARK PRETORIA

DIE NUUTSTE FOTO'S VAN DIE SA'S IS OP DIE VOLGENDE POST OP DIE BLOG. HIERDIE POST IS SLEGS VAN SATERDAG 21 SEPTEMBER SE POST.  

Vanoggend net nadat die son opgekom het, het die Klofie-Orkes en gevolg op Hoërskool Menlopark toegesak waar vanjaar se Nasionale Orkeskompetisie vir skoolorkeste gehou word.  Almal het dadelik aan die werk gespring om alles op te stel en weereens was die hulp van die Klofie- orkesouers iets wat die ander skole se oë laat rek het – op lere bo in die dak, op hulle knieë op die verhoog  - niks is ooit te veel gevra nie! 

Die finale kleedrepetisie het baie goed verloop vanoggend en die Orkes is slaggereed vir die groot kompetisie vanmiddag!

Die Marsorkeste is eerste aan die beurt op die Rugbyveld en teen vanmiddag drie-uur begin die ensembles en ander orkeste in die skoolsaal.

Foto’s deur Jacques Botha:





























































GEEN HOOGTE TE HOOG . . . . 

.. EN GEEN VLOER TE VUIL EN LAAG VIR ONS ORKESOUERS NIE  . . .  




















































No comments:

Post a Comment