Sunday 15 September 2013

Klofie Orkes Graad 10's Gaan na die Jaarlikse Graad 10 Bal : 14 September 2013

Die Klofie-Orkeslede is 'n dinamiese groep leerlinge.  Waar daar aktiwiteite by die skool is sal jy altyd 'n orkeslid raakloop. 

Met die Graad 10 Bal was dit ook nie anders nie.  Hier volg foto's van die orkeslede wat Saterdagaand die geleentheid bygewoon het.  

Donderdag is dit Matriekfskeid.  Dit is nog 'n geleentheid by Klofies wat nie in woorde beskryf kan word nie. Ons sal weereens vroeg Donderdag al uitkamp op die "pawiljoen" vir die ouers en ander belangstellendes en die foto's hier plaas.  

Saterdag moet julle die blog dophou.  Ek beplan om die meeste foto's ooit te plaas omdat die blog in sy huidige format ook ten einde loop na die Gala- aand.

  "As jy gaan .... gaan Groot!"































































No comments:

Post a Comment