Sunday 22 September 2013

DEEL II: NASIONALE SKOLE - ORKES WENNERS 2013: 10 UIT 10 KLOFIE-ORKES!!!!!

Tien jaar in 'n ry!

Beste Algeheel
Beste Groep van die Dag
Ensemble Tweede Algeheel
Beste Konsertorkes
Beste Ensemble
Beste Afgerond, Netheid en Dissipline (ook tien jaar agtereenvolgens)
Beste Dirigent (Deel met Menlopark Dirigent)

Maar dit is slegs die statistiek - dit was ook die beste vertoning van die Klofie-orkes die afgelope tien jaar (en ek is defnitief nie die enigste wat so dink nie).

Gisteraand se vertoning was op professionele standaard en die orkes het die gehoor op hul voete gehad aan die einde van die optrede.  Wat hierdie vertoning spesiaal maak is dat die hele gehoor, ongeag van watter skool hul verteenwoordig het, die optrede geweldig geniet het en dit ook gewys het. Heel gepas is dit hierdie jaar ook die tien jaar reunie van die Orkes !

BAIE GELUK AAN DIE BESTE SKOLE - ORKES IN DIE LAND!  
WELL DONE MAESTRO!

(Hierdie uitsonderlike foto's is geneem deur Jacques Botha
so many photo's .... so little time) 


















CONGRATULATIONS FRANS, SANESH AND DANIEL WITH YOUR EXCELLENT PERFORMANCE!



Sir,
We were able to watch some of your rehearsal this morning while waiting for our son Daniel to perform with the pipers from Boys High. What a wonderful sight and sound it was! We wish all those competing tonight the very best and are proud and honoured that Frans, Sanesh and Daniel have had the opportunity to play with your excellent orchestra. Thank you.
Pearl Meyer 






































































SPRINGS BOYS HIGH: THE BEST MARCHING SCHOOL BAND IN SOUTH AFRICA! 
CONGRATULATIONS!






























"Ja Annette, selfs die ICU sou my ook nie hierdie geleentheid laat mis het nie! Wys jou net wat mense bereid is om vir die orkes te doen.













Die foto's van die voorbereidings vir die optredes is op die volgende post op die blog

No comments:

Post a Comment