Tuesday 19 June 2012

Southdowns Kollege Jamboree 19 Junie 2012

Die Klofie Orkes neem vanmiddag deel aan die Southdowns Kollege Jamboree.  Dit is die eerste maal dat die orkes aan hierdie kompetisie deelneem en die organiseerders is baie ingenome dat die orkes ingeskryf het.

Ek en Jacques Botha het sommer op die ingewing van die oomblik besluit om 'n paar fotos op die blog te plaas. (Fotos is nie chronologies)

Maestro en Mnr Dean Marsh, die Hoof van Southdowns Pre-Prep Kollege










Ek gebruik Colgate ..... Grrrrr 

















Wie loer kry niks!










Kyk hoe loer daai roos vir my !!!





































Hiehiehie     wat kyk jy    agie!















Vingers oppi knoppie!!!!!









No comments:

Post a Comment