Sunday 29 March 2015

Kwalata Kamp 2015: Sondag Dag 1

Pak die geraaswa en vertrek









Die nuwelinge voel effens klein 























"Ons gaan klippe kou die week..."


Baaai Mammmaaaaaa!!!

Aankoms by Kwalata.  

Nee daar is nie fout met volgorde van foto's nie ... die oefenlokaal is eers klaar reggemaak voor daar gaan eet is en toe eers kamers toe gegaan om tasse in kamers te sit.  















Wat maak oom Eddie daar? 




Kamersleutels






































Die eetsaal











Dis hoe die kamers binne lyk

en buite ...


.. maar dit is 'n ver pad soontoe!

eish ... hoekom het ek so baie goed gebring ..



Eerste sessie begin ....








Frané op die dromme ... 
Die eerste meisie op dromme in die orkes se geskiedenis 
en sy doen uitstekend!!


Eddie op die dromme 



Elke dag gaan daar 'n prys vir die groentjie wat die beste aangetrek het volgens die voorgeskrewe tema.  

Jenna is vandag aangewys as die bes geklede groentjie 
van die dag !




No comments:

Post a Comment