Hierdie foto's is geneem tydens gisteraand se laaste sessie. Almal probeer nog wakker lyk maar daardie ogies word kunsmatig oop geforseer .....
 |
| en die fotograaf fokus oki meer so leke nie) |
en toe gaan ons slaap.
.... en vanoggend het ons almal verslaap ..
maar gelukkig het ons weer vinnig by die program ingeval.
 |
| Kamerinspeksie |
Sarah en Chris het vanoggend aangekom want hulle was gisteraand by One Direction se show:
Ontbyt en die juniors moet vertel wie hulle voorstel vir die tema vir die dag. Vanaand sal weer 'n wenner aangewys word.
 |
| Indiana Jones |
 |
| Prinses Leia |
 |
| Indiana Jones |
 |
| Darth Vader |
 |
| Star Wars |
 |
| Star Wars |
 |
| Indiana Jones |
 |
| Star Wars |
 |
| Star Wars |
 |
| Indiana Jones |
 |
| Indina Jones |
 |
| Obi 1- Knobi |
 |
| Spock |
 |
| Indiana Jones |
Eerste sessie van die dag
en toe word daar geswem..
Aandsessie:
..aaaarrrrrrggggggghhhhhhhh!!!!! Who killed Kenny?!!!!!
 |
| "Kyk hoe loer hy vir my!" |
En die wenner van die beste voorstelling van
'n karakter in 'n film is .....
Prinses Leila
 |
Dit is die foto's vir vandag. Daar is nog aktiwiteite voor slapenstyd
maar dit sal more-oggend gepost word.
|
No comments:
Post a Comment