Wednesday 25 March 2015

DUCK!!! Klofie-orkes tornado is op pad na Kwalata!!!

DIT IS TYD......


VIR DIE 2015 
KLOFIE ORKESKAMP!


Sien jou Sondag!

Die blog sal weer soos altyd daagliks opgedateer word vir die duur van die kamp (waar moontlik) sodat ouers en vriende kan sien hoe die kamp verloop. 

























 































'n Harde maar onvergeetlike ervaring ....

No comments:

Post a Comment