Sunday 8 February 2015

Eerste naweekoefening 2015

Die eerste naweekoefening van 2015 is agter die rug. Die nuwe lede is verwelkom op tradisionele Klofie-orkes manier en daar was 'n kort vertoning vir die ouers om te wys wat gedoen kan word in 'n kort tydperk. Baie welkom aan die nuwe orkeslede en hul ouers. Ons hoop dat hierdie jaar ook 'n onvergeetlike jaar sal wees soos al die vorige jare.  














.mmmmm verkeerde vinger?











... freakin nooobe!


























hold my hand 



























































































































































































2 comments:

  1. Dit was 'n ongelooflike naweek saam met ongelooflike kinders en vriende!! Maestro

    ReplyDelete
  2. Ek is so beindruk met die gees onder die jongmense en die volwassenes se opregte bemoeienis met elkeen van hulle! Sonia

    ReplyDelete