Saturday 3 August 2013

Danie Epos 2 Augustus 2013: Optredes

Geagte Ouers.

Ek heg ons optreelys met 2 AUGUSTUS bo-op aan.  Ek het soveel opdaterings gemaak dat ek ook nou al tred daarmee verloor! J Ignoreer asseblief alle voriges en werk op hierdie een.

Hierdie een is volledig en reg. Hierop is al die datums bevestig, asook die klere wat ons aantrek vir die optredes.

Maak asseblief seker dat u kind weet watter klere om wanneer aan te trek.  Onthou asb dat wanneer ons met konsertklere optree, ons met orkeshempie, blou denim en drimac ry. 

Groete!

Danie



D.J.F. SMITH
HOëRSKOOL WATERKLOOF
DIREKTEUR KULTUUR
KONSERTORKES: DIRIGENT
Selfoonnommer:  082 853 8698
Telefoonnommer (skool):  012 – 347 0277 X 130

Faksnommer:  086 512 8755

No comments:

Post a Comment