Saturday 3 August 2013

10 Jaar Reunie 2013: Gesamentlike Oefening 3 Augustus

Die tweede gesamentlike oefening het vanmiddag plaasgevind in die skoolsaal.  Daar was selfs nog meer oud-lede as die vorige keer.  Die reunie is besig om momentum op te tel en ons sien al amper meer uit na die reunie-konsert  as na die SA's! ;)

Die musiek vanmiddag was ongelooflik en om die oud-lede weer te sien was 'n hoogtepunt van die jaar!   

KOOP VROEGTYDIG JULLE KAARTJIES VIR DIE GALA AND!  

"I'VE GOT A FEELING . . . 
THAT THE REUNION NIGHT IS GONNA BE A GOOD GOOD NIGHT!"


























































































NOG FOTO'S VOLG


No comments:

Post a Comment