Monday 5 August 2013

Klofie-Orkes besoek Kleuterskool Vrydag 2 Augustus 2013

Hierdie post is bietjie laat maar die orkes het 'n groot impak op die kleuters gehad en daar is 'n paar oulike foto's wat ek wil plaas; soos die een waar Danie die kinders optel sodat hulle die orkes dirigeer!  Die orkeslede het ook lekker met die kleuters gesels en die klein stoeltjies was sekerlik 'n eerste vir die orkes!

Daar is ook 'n paar ekstra foto's op Saterdag se post (gesamentlike oefening)











































































No comments:

Post a Comment