Wednesday 7 August 2013

Staande Applous vir Klofie Orkes by die Pretoria High School for Girls (PHSG) Orchestra Festival 7 Aug 2013

Die Orkes het gisteraand tydens die Pretoria High School for Girls (PHSG) se "Orchestra Festival" 'n spontane staande applous ontvang.  Die Fees was die eerste van sy soort en dit mag moontlike 'n jaarlikse instelling word.  

Verskeie orkeste het opgetree waaronder Affies se konsertorkes en Ensemble, St John's College, Boys High en PHSG simfonie orkes.  Die dirigent van PHSG orkes het die opmerking gemaak dat sy baie beindruk is met dit wat in Pretoria se skole gebeur in terme van musiek.  

Hoog tyd dat daar 'n Skole orkesfees op die been gebring word!



































































































Take cover people! IT'S GONNA BLOOOWWWWW!!!!
Muwhahahahahaha!



































No comments:

Post a Comment