Thursday 8 August 2013

Andre Rieu: Amazing Grace

Die Pipers kon dit nie gisteraand maak nie maar is defnitief volgende week daar.   As jy dink doedelsakke pas nie in 'n orkes: kyk, luister  en dink weer!


Youtube:

http://youtu.be/-GD-5mRyaJw

En hierdie een laat my uitsien na volgende jaar se Duitsland toer.  'n Sekere Maestro (natuurlik GLAD nie die een wat ons kinders dirigeer nie!) het na so 'n partytjie tydens die vorige Duitsland toer, opge-eindig in 'n roeiboot ........ drie meter bo die grond ........ in 'n skuur .......   die roeiboot was vasgemaak aan die balke ..... met draad.......   viva DUITSLAND!  HIER KOM DIE KLOFIE ORKES 2014!!!!


Youtube:



En hierdie een herinner my aan die mense se reaksie toe die Klofie-orkes "Nader my God by U" op die Knysna Waterfront gespeel het tydens die 2011 toer (dan wonder sommige hoekom ek fanaties is oor die orkes !):


Youtube:


1 comment: