Thursday 2 April 2015

Kwalata Kamp 2105: Donderdag Dag 5


Vandag se tema is "The Great Gatsby" en die juniors het hulself oortref met hul kreatiwiteit om die tema voor te stel. 

Die tema pas perfek by die nuwe stuk (weereens 'n "crowd pleaser") wat hul gisteraand begin leer het en wat hul vanoggend gaan begin afrond naamlik
 "In the Mood".  
































































Op pad na die Band Room vanaf die eetsaal 
vir die eerste sessie van die dag.

Foto's is deur Clarice geneem.
























Eddie het hierdie video geneem waar die trompette aan choreografie werk:


Foto's vanaf Eddie: Die Game Drive vanmiddag 






















































































































Pannekoekaand





























Die kamp se oefengedeelte is nou verby.  

Môre is 'n rusdag met laat slaap (7uur  ;)  ), 'n kerkdiens in die Kapel, Laaste rehearsal vir Saterdag se konsert, 'n Spanbou in die middag en dan die finale 'social' in die vorm van 'n potjiekospompetisie.  

Tyd om te reflekteer oor die kamp en ek dink die volgende twee clips is waaroor dit hierdie week gegaan het. Eddie het altwee video's geneem:


Hierdie video is gisteraand in die donker deur Eddie geneem toe Wian die Last Post gespeel het.  Almal gaan staan doodstil op aandag waar hul ook mag  wees totdat die laaste note gespeel is.  Dan is dit slapenstyd in die kamp.  

As jy dit al self beleef het 
maak dit 'n blywende indruk en tydlose herinnering.



2 comments: