Friday 3 April 2015

Kwalata Kamp 2015: Vrydag Dag 6

Wat 'n dag!  Sover ...Potjiekos kompetisie het pas begin.maar eers die foto's van die spanbou. 



Vier bedryfsielkundiges het 'n professionele spanbou met die orkes kom doen vanmiddag. Die spanbou was 'n reuse sukses en uiters professioneel gedoen.  

Dankie Michelle, Natasha, Tanzia en Samajoor Madelein vir die ongelooflike ervaring.  




































































 









No comments:

Post a Comment