Sunday 5 April 2015

Kwalata Kamp 2015: We Are Young 2

Nog foto's van Vrydag se spanbou ...























"Ek loer vir julle!"
























































































































































































































































Dit was die foto's wat ek het van die spanbou Vrydag.

Daar is nog 'n paar foto's van die potjiekoskompetisie 
wat Clarice Vrydagaand geneem het wat ek more sal post. 

Dan het ek ook nog 'n paar video clips wat ek sal post 
maar nie vandag nie.   

As  iemand al die foto's en videos wat ek het wil kopieer op 'n memory stick is jul welkom om Mich te kontak en ek sal dit oorsit met al die ongepubliseerde media wat ek het. 

Die 2015 Klofie-orkeskamp was 'n onvergeetlike ervaring.

No comments:

Post a Comment