Wednesday 1 April 2015

Kwalata Kamp 2015: Woensdag Dag 4

Die son kom op in Kwalata op dag vier.

















Die juniors het voor ontbyt reeds 'n oefensesie 
vir die juniors se konsert:

































































"The Three Musketeers"
Vandag is pajamadag. Die enigste verskil vir die juniors is dat hulle vanag met hul gunsteling Teddiebeer of ander "soft toy" rondloop 





















Ons Gasheer en Gasvrou vir die afgelope paar jaar het vanoggend by ons kom aansluit vir ontbyt.  
Maar ons het van die menu bestel wat nie wurms op gehad het nie.



Foto's wat Eddie geneem het:

Hoe dit lyk as die orkeslede in die aande terugstap na die slaapplek.

Lara se kommentaar op hierdie foto was:" Big Fish in a Little Pond"   .....   BOOM!


"Everybody was Kung-Fu Fiiiightiiiiing" - Al weer ....... Lara



"Little Fish in a Big Pond".... Lara



























Die volgende foto's is deur Clarice geneem:





























































































Toe Eddie vanaand by die "Band Room" kom 
vind hy hierdie op sy stoel: 

Vandag het baie moeilik begin. Almal was moeg en daar was min energie tydens die eerste sessie.  Eddie het hulle vertel van hierdie prentjie en gesê dat hulle nooit moet opgee wanneer dinge moeilik gaan nie.  Twee ure later het hulle geklink soos 'n orkes wat die SA's kan wen!

Dit som hierdie dag mooi op.




No comments:

Post a Comment