Tuesday 21 April 2015

Brief 8: 21 April 2015

Geagte Ouers.
  
1. PROGRAM VIR DIE WEEK

1.1          Dinsdag, 21 April:             Normale oefening in skoolsaal (14:30 – 17:30).
1.2          Woensdag, 22 April:        Wian, Noenoe, Reinhardt, Michelle, Alexander, Karel, Braam, Chris, Alicia, Clarice en Marc speel om 07:00 troumars in  Personeelkamer. Wees asb 06:30 in personeelkamer met volledige skooldrag en baadjies.
1.3          Donderdag, 23 April:       Normale oefening in skoolsaal (14:30 – 17:30).
1.4          Vrydag, 24 April:               Troue:

Pouse
Pak Geraaswa.
13:00
Trek baie vinnig konsertklere aan.
13:15
Bus vertrek troue toe. 
Doen hare en grimering in bus…
14:00
Arriveer by Witpoort. Opstel.

Klanktoets.
15:20 – 16:00
Speel terwyl gaste arriveer.
16:00
Troumars
Psalm
17:00
Oppak.
Michel gaan speel by onthaal.
Orkes vertrek terug.
18:00
Arriveer by skool.
  
2. JAARPROGRAM

Opgedateerde program is aangeheg.

3. OUERAAND

3.1               23 April om 19:00 in die skoolsaal.
3.2               Doel van vergadering:
3.2.1          SA-toerreëlings & finansies
3.2.2          Ouerhulp benodig by SA’s
3.2.3          Gala-aand / fondsinsameling

Ek hoop om u almal by die oueraand te sien, want ons het baie belangrike besluite om te neem en ek het u insette nodig vir toer / finansies.

HIERDIE JAARPROGRAM IS OOK BO-AAN DE BLOG BESKIKBAAR: 
" JAARPROGRAM APRIL 2015"















Vriendelike groete!

Danie

Danie Smith
HOëRSKOOL WATERKLOOF
DIREKTEUR KULTUUR &
KONSERTORKES
Sel:  082 853 8698
Tel (skool):  012 – 347 0277 X 130

Faks:  086 512 8755

No comments:

Post a Comment