Sunday 5 October 2014

"STAND UP FOR THE CHAMPIONS!"

KLOFIE-ORKES 
IS DIE ALGEHELE WENNERS 
VAN DIE 
2014 SAMOV NASIONALE SKOLE-ORKES KOMPETISIE!

Vanaf Danie:

SAs Wenners 2014.

Uit die as opgestaan en as wenners uit die stryd getree.

Beste Indruk en Netheid: 1e
Beste Ensemble: 2e plek
Beste Konsertorkes: 1e
Beste Orkes in Afdeling vir Konsertorkeste en Ensembles
Algeheel Beste Orkes: 1e

Alle eer aan die Here wat hierdie kinders beskerm het en beloon het vir hul vasbyt en harde werk.

Baie geluk en dank aan Matthys- jy was puik!!


Hierdie volgende paar foto's is deur Yvan Coertzen geneem en is ongelooflik (Double-click op foto's om dit groter te maak):






Maestro Danie Smith has left a new comment on your post ""STAND UP FOR THE CHAMPIONS!"": 

Ons is sooo trots op ons kinders. Hul het karakter getoon. Uit die as opgestaan en bo alles uitgestyg en word gekroon as SA wenner!!







Foto's deur Yvan Coertzen (Carmen se Pa)




























































En laastens vir vandag:



Daar is nog baaaaie foto's wat ek so deur die loop van die week sal post maar hierdie is vir eers genoeg!

1 comment:

  1. Ons is sooo trots op ons kinders. Hul het karakter getoon. Uit die as opgestaan en bo alles uitgestyg en word gekroon as SA wenner!!

    ReplyDelete