Monday 6 October 2014

SA's 2014 - Die Video: Uittreksel van die Wen-optrede

Gerdinand Burger (Braam se pa) het hierdie video vir ons gestuur wat tydens die kompetisie geneem is.  Kom na die Gala-aand die 18de Oktober 2014 in die Pierre van Ryneveld Ouditorium om die hele vertoning te aanskou (dit is nie iets om net te "sien" nie - dit moet aanskou word! ;)  ).

Die Orkes tree ook saam met Kaleidoskoop op. Moet dit nie misloop nie!




You Snooze, You Lose"

No comments:

Post a Comment