Sunday 26 October 2014

Klofie-Orkes Pryswennerskonsert 18 Oktober 2014 deel IV: Kaleidoskoop



Die foto's wat geplaas is tot nou toe is geneem deur Yvan Coertzen. Yvan is ook 'n vryskut fotograaf wat beskikbaar is vir geleenthede waar goeie gehalte fotografie vereis word.  Sy gegewens is beskikbaar op sy Facebook fotografieblad en die link is:   


Die volgende links is ook beskikbaar vir die SA's en Gala-aand foto's wat beloer, geshare an afgelaai mag word, aldus Yvan.   ;) Yvan het sommige foto's na swart-en-wit verander vir dramatiese effek:  



Weereens baie dankie Yvan vir die foto's en baie moeite wat jy gedoen het!










No comments:

Post a Comment