Thursday 23 October 2014

Klofie-Orkes Pryswennerskonsert 18 Oktober 2014 deel III:Eerste SA Kleure Toekenning

Baie geluk aan die Klofie-orkeslede wat vir die eerste keer Nasionale Kleure ontvang het:

Bianca Britz

Dean du Preez

Kevin Grimbeek

Annie Kruger

Jade Leahy

Heloise Meintjies

Frane Pretorius

Andre van der Linde

Sua van Wyk

Jaco van Staden

1 comment:

  1. Pragtig! Baie geluk aan elkeen wat so hard gewerk het! 'n Besondere voorreg om lid van hierdie orkes te wees.

    ReplyDelete