Sunday 6 July 2014

KLOFIE-ORKES DOEN DIT INNIBOS 2014

Hierdie is al die foto's wat ek ontvang het tot nou.
As ek dalk weer foto's ontvang plaas ek dit dadelik.

Michelle, Jak de Priester, Alicia

Michelle en Jay
Jay en Leandri
Leandri en Laurika

Alicia, Dewald Wasserfall, Michelle
Wian, Dewald Wasserfall


Wian, Bok van Blerk
Juanita en Leandri
Steve, Wian




Joseph Clarke en Leandri








































Uit fokus maar onmiskenbaar!
Rehearsals:   7 ure voor die vertoning en mense begin reeds om plek te reserveer.

Corlia


Klofie- ekstras se VIP area (reg langs die grotes!)
  (hulle het dieselfde aantrekkamers en badkamers gedeel!  

oeps! 
ek bedoel gedeel met die bekendes!)


Verhoogbestuurder Barry en die Saxes:
 " Julle moet DANS outjies ..... of ek gee julle dagga om te relax ...."






Soos MIERE se ek julle!!!!!!

Jy kan nie die grond sien nie - dis net mense waar jy kyk!

5 minute voor die vertoning begin in die VIP area



Jak de Priester





























No comments:

Post a Comment