Wednesday 2 July 2014

Daar's 'n Klofie INNIBOS!: Dag 2

Die roetine van die dae is nou uitgesorteer en dit is duidelik dat daar net een post per dag kan wees hierdie toer.

Die orkes is soos ons al gewoond is 'n reuse suskes en 'n paar toeskouers was letterlik in trane. Mense het gedink dit is net 'n gewone skoolorkes maar binne die eerste 5 minute was dit duidelik dat hierdie kinders met die professionele groepe kompeteer - met trots!

Die mense (toeskouers sowel as musikante) is baie vriendelik en kom gereeld self na ons en vertel hoe beindruk hulle is met wat hulle gesien het. Die energie is aansteeklik en bring die beste uit die orkes uit.

Hier is vandag se foto's:





















































































































 






No comments:

Post a Comment