Saturday 29 September 2012

SA's Dag 2: Wat kon verkeerd loop, het!

Dag twee:  Laat die foto's hul eie storie vertel maar hier is die ergste insidente;

Die reen het tydens finale oefening uitgesak asof dit 'n punt wou bewys;

Die klere het natgereen en Susan, Theunis en Dirco het deur die nag gewerk om als weer reg te kry vir vandag - Susan en Theunis het nou vir twee dae na mekaar nie geslaap nie!;

Die bus het vasgesit in die modder en die kinders kon nie terug na die blyplek om te gaan rus nie en asof dit nie genoeg was nie, die krag het om half tien afgegaan en eers weer om twaalf aangekom - toe kon die Tredoux's eers weer begin met die stryk van die klere wat natgeword het.

Hier is die foto's van dag twee:























































































No comments:

Post a Comment