Saturday 14 April 2012

OPTREDE: PRETORIA JUNIOR STADSRAAD

Soliste van die Orkes tree vanaand op by die jaarlikse Bal van die Pretoria Junior Stadsraad.  Dit is 'n glansgeleentheid met "Hollywood" as tema. Animee, Anette, Anri, Corne en Michelle julle hou alweer die skool en orkes se naam hoog!

Dit is duidelik dat die baie solis optredes 'n goeie uitwerking het op die soliste het.  Hulle is baie meer op hul gemak en geniet dit duidelik baie!  Vir die eerste keer het Anri en Michelle 'n duet saamgespeel.  Hul selfvertroue spoor hul tot nuwe hoogtes aan!  ; ))

Hier is nog 'n paar fotos wat deur die loop van die aand geneem is.  Sommige is met selfone geneem en die kwaliteit is nie heeltemal op standaard.















































No comments:

Post a Comment