Wednesday 11 April 2012

NAWEEKOEFENING 13-14 APRIL 2012: BELANGRIKE INFO


Die volgende sal hierdie naweek van toepassing wees:

  1.       Ek het die volgende mense gevra om julle te kom help:
1.1               Renée , Peter en Juf. Engelette kom die seksies help met Pirates of the Caribbean soos in die kolom uiteengesit. Jaco vat asb die kitare en sit hulle aan die gang met Queen en Gideon vat die perkussie.
  2.       LEIER AAN DIENS: Leier aan diens is Michelle en die Hoofleier vir die maand aan diens is Gideon.
  3.       Jacques – kyk asb dat die orkeslede elke keer betyds is waar hulle moet wees.
  4.       Dietrich: As Hoofmusikant/konsertmeester neem jy beheer van die musiekoefeninge.
  5.       Diets – kry my kantoor se sleutels by Jaco en gee my musiekboek wat in my musiektassie is vir Renee. Bere asb weer die tassie in my kantoor na afloop van die naweekoefening.
  6.       Saal en Personeelkamer: Gideon reël asb Vrydag met Steven vir die oop en toesluit van die Saal en Personeelkamer. Kyk asb Vr.aand en Sa. voor jul sluit dat die ouditorium se ligte en die lugversorger af is. Hulle het dit die laaste oefening aangelos. Michelle en Ineke – dis julle verantwoordelikheid om die Ouditorium netjes te los en als af te sit!!
  7.       Christi-Louise: Reël asb vir musiekkamertjies in musiekdepartement vir klaviere en keybords. Vra vir Juf Engelette om vir Paul te help.
  8.       Jaco: Jy sal sien ek het NIE ‘n part vir die akoestiese kitare vir Pirates geskryf nie. Hul moet eers AL hul vorige musiek SELF OEFEN EN KEN voor ek dit sal oorweeg. Gee asb vir hulle goed om te oefen die naweek en check hul net kort-kort op asseblief. Hulle oefen Queen. Laat Neil by jou sit en laat hy leer wat jy doen.
  9.       Michelle – kyk dat die Personeelkamer die hele tyd skoon is. Moenie vir Tannie Lynnette los met alles nie.
  10.   Jacques & Armand – kyk asb dat die kratte Vr. Middag 14:30 opgedra word en Saterdag weer toegesluit word.
  11.   Armand en Estiaan – sal julle asb die Urn vol water maak en aanskakel.
  12.   Christi-Louise – sal jy asb weer die koppies en koffiegoeters mooi uitpak.
  13.   Gideon – vra vir Steven om die onderste badkamers vir julle oop te sluit.
  14.   Estiaan – kyk asb dat die orkeskamertjies weer skoon en netjies gemaak word.
  15.   Jaco – gee vir die akoestiese kitaarspelers opdrag om die hok agter die verhoog skoon maak sodat ons een of ander tyd daai plek kan begin gebruik – as hulle klaar is, moet hulle jou kom roep vir inspeksie. Al wat daar binne moet bly, is die beoordelaars se tafeltjies – die res moet alles uit asb. Is daar ‘n slot en ketting sodat ons die plek kan sluit?
  16.   Jaco – daar is nie debietvormpies in my musiektassie nie – kry asb weer by Tannie Ciska.
  17.   Michelle – reël vroegtydig met een van die 3 hoofleiers om die naweek se tafelgebede te doen.

NAWEEKOEFENING:
Vrydag, 13 April
TYD
SEKSIE
INSTRUMENT
VERANTWOORDELIK
LEIER
14:30 – 17:30
SEKSIES:
Oefen parte van
Pirates of the Caribbean
STRYKERS
Viole
Cello
Renée
Jacques
HOUTBLASERS
Klarinet
Saksofone
Diets
Michelle
KOPERBLASERS
Trompet
Franse Horing
Trombone
Tuba
Peter
Annette
KLAWERS
Klavier
Keybord
Juf. Engelette
Christi-Louise
KITAAR
Elektriese Kitaar
Baskitaar
*Akoestiese Kitare
Jaco
Jaco
PERKUSSIE
Elek. Perkussie
Akoestiese Perkussie
Dromstel
Gideon
Jaco
17:30 – 18:00
AANDETE
18:00 – 21:00
HELE ORKES
PETER EN RENEE
Hele orkes oefen saam met Peter en Renee: Sit Pirates of the Caribbean aanmekaar.

NAWEEKOEFENING:
Saterdag, 14 April
TYD
SEKSIE
INSTRUMENT
VERANTWOORDELIK
LEIER
08:30 – 09:00
ONTBYT
09:00 – 13:00
HELE ORKES
Hele orkes oefen saam met Peter en Renee: Sit Pirates of the Caribbean aanmekaar en werk aan Queen.
PETER EN RENEE
13:00 – 14:00
MIDDAGETE
14:30 – 17:00
SEKSIES:
Oefen parte van
Pirates of the Caribbean, Queen
STRYKERS
Viole
Cello
Renée
Jacques
HOUTBLASERS
Klarinet
Saksofone
Diets
Michelle
KOPERBLASERS
Trompet
Franse Horing
Trombone
Tuba
Peter
Annette
KLAWERS
Klavier
Keybord
Juf. Engelette
Christi-Louise
KITAAR
Elektriese Kitaar
Baskitaar
*Akoestiese Kitare
Jaco
Jaco
PERKUSSIE
Elek. Perkussie
Akoestiese Perkussie
Dromstel
Gideon
Jaco
16:15
Peter & Renée: Vat hele orkes en speel Pirates en Queen vir ‘n laaste keer saam deur.
17:00
OPPAK EN SKOONMAAK:
Leiers – help mekaar asb en kyk dat personeelkamer (Diets), Ouditorium (Jaco) en saal (Gideon) silwer skoon is en dat alles weggepak en afgeskakel is. Julle 3 bbm my om dit te bevestig asb.

Laat weet my dadelik indien ek iets anders moet reel.

Antwoord asseblief op hierdie epos sodat ek weet julle het dit ontvang.


D.J.F. Smith
DIRIGENT: HOëRSKOOL WATERKLOOF KONSERTORKES
DIREKTEUR KULTUUR
TELEFOONNOMMER: 012-347 0277 X 130
SELNOMMER: 082 853 8698
FAKS: 086 512 8755

con spirito, 2012 Jesus-jaar!!


No comments:

Post a Comment