Wednesday 5 June 2013

Klofie Orkeslede Presteer op die Pretoria Eisteddfod 2013!

Kliek op Logo om na die Webblad te gaan

“Here is an opportunity, a God-given chance to compete, compare standards on a broad level and especially to gain experience is invaluable. It's a maturation process that every potential artist must experience. EVERYONE is given the opportunity to participate in a variety of art forms - not just to win but to prepare yourself for your OWN future.”
 - Mimi Coertse
Kammersaengerin Dr 

Lede van die Klofie Orkes het weer hierdie jaar aan die Pretoria Eisteddfod deelgeneem en goed presteer.  Verskeie het 90% + vir hul optredes behaal en moet hierdie Vrydagaand, 7 Junie 2013, hul spesiale sertifikate by die Gala-aand en prysuitdeling in ontvangs neem.

Die Koperblaas Trio, Alex, Karel en Wian, het almal aan die praat gehad met hul uitmuntende vertoning!

Baie geluk aan almal wat deelgeneem het - dit vat moed en baie opoffering.

Hier volg 'n kort video van die Koperblaas Trio se optrede wat die beoordelaars gaande gehad het:




Vir diegene wat op Youtube self wil kyk kan hierdie link volg:

Klofie Koperblaas Trio op YouTube!    of ....    (http://youtu.be/PC5xlGKIbuc)

Geniet!

No comments:

Post a Comment