Sunday 9 June 2013

Eisteddfod 2013 Prysuitdeling 7 Junie 2013

Danie se Facebook Post: 

Ek is soooo trots op my orkeskindertjies!!!
Baie geluk met die Pretoria Eisteddfod:

Michelle Hartzenberg - Altsaksofoon:

9 A++, Hoogste gemiddeld vir snelsudie en bladlees, Beste Saksofoon, Algehele Hout-en Koperblaasafdeling wenner!!! Puik, baie geluk Chella!!! :)

Carine Kruger:
1 A++
7 A+ (insluitend die duet en trio)

Anri van Rheede - Dwarsfluit:
1 A++, 5 A+
A+ vir die Trio saam met Leandri en Carine.
A+ vir die duet saam met Karel - wenners! Baie geluk julle twee.

Wian Vermaak, Karel van Rheede en Alex Kock: Koperblaas Trio - A++

Baie geluk aan julle almal - ek is so verskriklik trots op julle.

Baie dankie ook aan die Konsertorkes vir julle harde oefeninge hierdie naweek. Julle klink ongelooflik goed. Baie dankie vir my verjaarsdagverrassing - julle is tog so oulik!! Ek is baie lief vir elkeen van julle!! :)








































No comments:

Post a Comment