Geagte
ouers.
1. JAARBEPLANNING
1.1
Ek
moes aanpassings by Januarie se program maak. Ontvang opgedateerde
Januarie-program.
2. UITSPEEL
2.1
Die
uitspele sou Dinsdag 22 Januarie plaasvind. Ons kan nie in die saal oefen
of uitspeel nie a.g.v. ‘n departementele vergadering in die skoolsaal.
2.2
Die
orkeslede moet dadelik direk na skool hul instrumente uit die stoortjies gaan
haal en dit na my klas (B1) neem. Dan kan hul gou snoepie toe gaan om kos
te koop. Hulle moet net vroegtydig by die snoepie gaan reel dat daar vir
hul kos uitgehou word.
2.3
Die
uitspele verskuif nou na Donderdag 31 Januarie.
3. NAWEEKOEFENING
3.1
Eerskomende
naweek is ons naweekoefening.
3.2
Onthou
asb die R60 etegeld vir die naweek.
3.3
Sien
Jaarbeplanning vir detail.
Groete!
Danie
HOëRSKOOL WATERKLOOF
DIREKTEUR KULTUUR
KONSERTORKES: DIRIGENT
Selfoonnommer: 082 853 8698
Telefoonnommer (skool): 012 – 347 0277 X 130
Faksnommer: 086 512 8755
No comments:
Post a Comment