Geagte ouers.
Tyd
loop nou uit…
SA’s…
32 dae!!
1. WEEKPROGRAM
1.1 Baie
sterkte aan ons 3 matrieks wat die week met hul rekordeksamen begin. Dit is ons
gebed dat die Here julle in Sy hande sal toevou en julle beskerm, julle
gedagtes sal rig op die voorbereiding wat julle moet doen en ook om vir julle
elke dag nuwe krag en helderheid van verstand te gee. Onthou, “hard
work pays” en NIKS in die lewe wat die moeitewerd is, kom maklik nie!
1.2 Dinsdag,
28 Augustus: Oefening vir slegs die Ligtemusiek-ensemble (14:30 – 17:30).
1.3 Donderdag,
30 Augustus: Oefening vir hele orkes (14:30 – 17:30).
2. GALA-AAND
2.1 Vind
aangeheg die advertensie vir ons Gala-aand wat u kan gebruik om te epos.
2.2 Onthou
asseblief om u bewys van betaling na Nana Cilliers te epos vir bespreking van u
kaartjies!
Groete!!
Danie
D.J.F. SMITH
HOëRSKOOL WATERKLOOF
DIREKTEUR KULTUUR
KONSERTORKES: DIRIGENT
Selfoonnommer: 082 853 8698
Telefoonnommer (skool): 012 – 347 0277 X 130
Faksnommer: 086 512 8755
No comments:
Post a Comment