Monday 13 May 2013

Klofie Orkeslede neem deel aan Derby in Kimberley 10 Mei 2013

Vyf lede van die Klofie Orkes het die afgelope naweek aan die Noord-Kaap Derbey in Kimberley deelgeneem.  Vrydagaand was musiekaand in die skoolsaal en verskeie groepe het opgetree waaronder die Noord-Kaap koor en Ensemble, die Klofie-koor en dan natuurlik ons eie Koperblaas trio, Fluit en Saksofoon  items.    

Agthonderd Klofies het van Donderdag af op Kimberley toegesak in kenmerkende "Blou Tornado" styl!  Dit was 'n onvergeetlike ervaring om die massas Klofies op die pawiljoen te sien  waar hulle die eerste rugbyspan ondersteun het.  Die musiekaand is goed ondersteun en die Hoof en verskeie van die onderwysers wat die kinders vergesel het, het die geleentheid bygewoon.  


Karel, Wian, Michelle, Carine en Alexander
Die Koperblaas Trio
Fluit en Saksofoon Duet
Romans Pizza voor optrede?
"Jammer Alex, dit gebeur soms as ek benoud raak...."
Aankoms van die 'Kavalry' 


HS Noordkaap Koor


"Waar is Karel?'
"Ag sis NEE Wian man! Issie nodig om Sooo erg te stress nie!"






HS Noordkaap Ensemble
Carine en Michelle Duet






HS Noordkaap Koor

Klofie Koor





Carli Loock - Lara se sussie
"Waaaaaaars die Orkes!!!!!"






No comments:

Post a Comment