Geagte
ouers.
1. PROGRAM VIR
DIE WEEK
1.1
Vrydag
se program is soos volg a.g.v. die optrede van die Ligte Musiekensemble:
14:30 – 16:30
Hele orkes ontmoet en oefen Legends of the Big Screen saam met
die 3 doedelsakspelers van die SAMHS-orkes.
16:30 –
16:45 Orkes
verdaag. Die Ligte Musiekensemble eet broodjies en koffie. Sien
aangehegte naamlys van lede.
16:45 –
17:00 Trek
konsertklere aan.
17:00
Vertrek na HTS Pretoria-Tuine vir optrede.
17:30
Klanktoets
18:15 –
19:00
Optrede.
Stop by McDonalds na afloop
van die optrede – bring geld saam!
1.2
Saterdag:
GEEN optrede. Almal begin voorberei vir eksamen.
2. SA’s
2.1
Ons
gaan moontlik die volgende groepe vir SA’s inskryf:
2.1.1 Konsertorkes:
Dis al die lede wat die oudisie slaag.
2.1.2 Ligte
Musiekorkes: Sien aangehegte naamlys.
2.1.3 Ligte
Musiekensemble: Sien aangehegte naam;ys.
2.1.4 Perkussie-orkes:
Gideon, Estiaan, Lumar en Adian.
2.2
Aangeheg
vind u die lyste van watter kinders gaan in die Ligte Musiekorkes speel
en watter gaan in die Ligte Musiekensemble speel.
Vriendelike
groete!
Danie
D.J.F. SMITH
HOëRSKOOL WATERKLOOF
DIREKTEUR KULTUUR
KONSERTORKES: DIRIGENT
Selfoonnommer: 082 853 8698
Telefoonnommer (skool): 012 – 347 0277 X 130
Faksnommer: 086 512 8755
NALEDI!: REIK NA DIE STERRE!